Kinders kry Kersgeskenke by FiND iT

Deel hierdie storie / Share this story

Hier is die foto’s van die kindertjies wat hulle Kersgeskenke van FiND iT ontvang het. FiND iT het Vrydag 13 Desember die wenners van 10 Kersgeskenke aangekondig en die presente is oor die naweek uitgedeel.

Die enigste kind wat nog nie sy geskenk ontvang het nie, is Keanu Meyer. Sy foto sal bygelas word sodra hy sy geskenk ontvang het.