Sias Koen (25) en sy vrou, Wilné, gaan ouers word!
Koen, ‘n Suid-Afrikaanse rugbyspeler vir die Cheetahs in die Pro14, geleen van Griekwas in die Curriebeker-reeks, het vandag op sy en Wilné se gesamentlike Facebook-blad aangekondig hulle verwag. Die paartjie is op 3 Februarie 2018 getroud. Die baba word in Mei 2020 verwag.

Foto’s: Facebook



