VIOOLSDRIF – Die sensor wat die hoogste temperatuur nog in Afrika aangeteken is, was foutief.
So sê die Suid-Afrikaanse weerdiens in ’n persverklaring.
’n Nuwe tempratuursensor is verlede Woensdag by die weerstasie geïnstalleer. Daar is voorgestel dat die nuwe sensor se lesing oor die naweek gemonitor word.
Volgens die persverklaring na hersiening van die data word die lesings bevraagteken. Daarom is die lesing vir die hoogste temperatuur wat nog in Afrika aangeteken is, ongeldig.
No ! this “record” is very wrong ! It’s an obvious instrumental error !
— Etienne Kapikian (@EKMeteo) December 2, 2019
Temperatures can’t have reliably exceeded 50°C (or even 48°C) in #SouthAfrica recently. #FakeNews #Vioolsdrifhttps://t.co/Q1lZTPqXfkhttps://t.co/yWFZRq4NO8https://t.co/kK6bnYhNx7
📄 MEDIA RELEASE – Vioolsdrift temperature on 28 November 2019 pic.twitter.com/qu3FfVwUvk
— SA Weather Service (@SAWeatherServic) December 2, 2019



