ROOI: Geen oop vureMichael HawthorneNovember 30, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het rooi vir vandag op die brandgevaarindeks aangedui. Riaan Janse van Vuuren van die Kimberley-brandweer maan die publiek teen die maak van oop vure. ’n Temperatuur van 39°C word hier verwag. Previous Post Sjokoladekoek vir liefdadigheid Next Post Weer vir môre: “Partly Cloudy ”