Helikopter het net buite 3Sai geval

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ‘n Bell-helikopter het net buite 3Sai geval.

Ethan Frederick (14) het die ongeluk sien gebeur. “Die helikopter het foto’s geneem en toe begin hy net tol. Toe val hy op die grond neer.”

Albert Hensberg, bestuurder van ER24, het bevestig drie pasiënte is na die hospitaal in Kimberley gebring.

FiND iT hou jou op hoogte.