Veldbrand op Samariapad

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Veldbrand het op die Samariapad in Kimberley uitgebreek. 

Riaan Janse van Vuuren van die brandweer doen ’n beroep op brandbestrydingspanne vir bystand.

Wees môre paraat. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgestuur vir weerstoestande wat veldbrande kan aanhits.