KIMBERLEY. – ‘n Noodkreet deur ‘n lid van die gemeenskap nadat ‘n woeste veldbrand op die Samaria-pad hier uitgebreek het, doen die rondte.
Die brandweer het vroeër ‘n beroep gedoen om gemeenskapslede om te kom help om die veldbrand te bestry.
Luister hier na die boodskap:



