Onderwyspos: Laerskool Eureka

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die Laerskool Eureka het ‘n beheerliggaampos vir ‘n remediërende onderwyser beskikbaar.

Vereistes:

  • Onderwyskwalifikasie in die laerskool
  • Ondervinding in remediërende onderwys
  • Meld buitemuurse aktiwiteite
  • Sluit volledige CV, kwalifikasies en getuigskrifte in
  • Diensaanvaarding: 1 Januarie 2020  
  • Aansoeke sluit: 28 November 2019

Aansoeke en CV’s aan:  [email protected]