KIMBERLEY. – Talle gebarste pype is vandag hier rapporteer.
Wees asseblief versigtig in die volgende areas. Hierdie gebarste pype is nog nie herstel nie.
- Osbornestraat, South Ridge
- Jamesonlaan, Rhodesdene
- Stanleystraat, Beaconsfield
- Crandonstraat, Beaconsfield
- Studystraat, Fabricia
Marie Beylefeld, lid van die DA, sê die gebarste pype is reeds by die munisipaliteit gerapporteer, maar kon nog nie herstel word nie. “Die munisipaliteit is tans besig om ’n gebarste pyp in die Roodepan-area te herstel.




