Wolkbreuk in AlbertynshofTania SmithNovember 11, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Daar was ’n vinnige wolkbreuk in Albertynshof vanmiddag, gepaard met ligte hael. Elsie, van ’n besigheid in die gebied het aan FiND iT gesê dit het nie eers vyf minute geduur nie. Het dit by jou ook gereën of gehael? Previous Post Gretha Wiid se huwelikspaadjie na bewering op ’n einde Next Post Hoërskool Noord-Kaap presteer in provinsiale tweekamp