Hoërskool Noord-Kaap presteer in provinsiale tweekamp

Deel hierdie storie / Share this story

Chloe Ehlers, Alisha Stanfley en Jarred Green het Saterdag 9 November 2019 aan die Griekwaland-Wes interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Kimberley deelgeneem.

Chloe Ehlers het eerste plek behaal vir meisies onder 15 met 2325 punte.
Jarred Green het derde plek behaal vir seuns onder 19 met 1913 punte.