Toeriste in ongeluk in Memorialweg

KIMBERLEY. – Twee voertuie het op die hoek van Memorialweg en Mac Dougallstraat gebots.

Geen ernstige beserings is opgedoen nie.

Owerhede en nooddienste is nog nie op die toneel nie. Een baan word versper.

Monyobo Thomas Ignatius, een van die passasiers in die Toyota Corolla, sê hy het ’n harde slag gevoel toe die Volkswagen Polo in hulle vasry. Die bestuurder en sy vrou met die Toyota is na bewering toeriste van Duitsland.

Wees asseblief versigtig indien julle in daardie omgewing is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: