Suid-Afrikaners wag springbokke in by lughaweTania SmithNovember 6, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Duisende Suid-Afrikaners het van vreugde geskree, gedans en gesing op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg soos wat die eerste groep Springbokke wat die Rugby Wêreldbeker gewen het, teruggekeer het. Was jy daar? Previous Post Onderwyser in hof vir beweerde verkragting Next Post Is South Ridge gevaarliker as ander areas?