Kragtoevoer onder geweldige druk – geen beurtkrag verwag

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA – Eskom het Maandagaand aangekondig die kragtoevoer is onder druk nadat die voorsiener probleme met kragopwekkers oor die naweek ondervind het.

Eskom sê hulle verwag nie om beurtkrag hierdie week in te stel nie, alhoewel dit steeds ’n moontlikheid bly vir beurtkrag om op kort kennisgewing aangekondig te word.

Dit probleem met die kragopwekkers behoort teen Donderdag opgeklaar te wees.

Hou ons kort skakel dop vir die jongste verwikkelinge. www.find-it.co.za/beurtkrag