Hond loop in New Park se strate

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Iemand se woef wat waarskynlik uit ‘n erf gekom het, is vroeër vandag in Stewartstraat gesien.

Is die hond veilig tuis? 

Weet jy of die hond veilig terug aan sy eienaar besorg is? Het iemand anders van die gemeenskap die hond gesien? 

Indien jy enige inligting het, kontak FiND iT by [email protected] of http://find-it.co.za/whatsapp/michael.