Ongeluk in AndersonstraatJana GrobbelaarOctober 30, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Twee voertuie het in Andersonstraat gebots. Een baan word versper. Die ambulansdienste is op die toneel. Wees asseblief versigtig indien jy in daardie omgewing is. Previous Post Drie studente oor openbare geweld gearresteer Next Post Kragkabel brand weer by Riverton-aanleg