Boer kry vyf sakke briewe

Boer Damian (37), ’n bees-en-skaapboer van Bapsfontein, Gauteng, wat die eerste gay boer in die geskiedenis van Boer soek ’n vrou, die kykNET TV-program is, het die meeste briewe ontvang.

Hy het so baie pakkies gekry dat dit in vyf sakke afgelewer moes word.

Damian sê hy het so baie boodskappe van mense gekry wat sê hy kan nie inskryf nie omdat sy gemeenskap dit nie sal toelaat nie.

Damian is een van die vyf boere wat gekies is om op vanjaar se TV-reeks liefde te soek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: