Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap het uitstekend presteer tydens vanjaar se Afrikaanse internasionale ekspo van die FAK. Deelnemers van regoor die wêreld kan hul skryfwerk vir hierdie kompetisie inskryf. Die drie leerders op die foto het elkeen ’n goue diploma verwerf. Van links: Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön (Annika Grobbelaar was afwesig).



