Ted Bundy – vriendin praat ná amper 40 jaar

Deel hierdie storie / Share this story

INTERNASIONAAL.- ’n Nuwe Ted Bundy-reeks wag vir ons in 2020!

Theodore Robert Bundy was ’n Amerikaanse reeksmoordenaar wat gedurende die 1970’s jong vroue ontvoer, verkrag en vermoor het. Hy het skuld vir 30 moorde, in sewe verskillende Amerikaanse state, erken.

Volgens Mirror.co.uk gaan die voormalige vriendin van Bundy, Elizabeth Kloepfer, die geheime van hulle verhouding onthul in die nuwe Amazon Prime-dokumentêr. Die vyfdelige reeks, Ted Bundy: Falling for a Killer, sal in 2020 vrygestel word.

Foto: radiotimes.com