Water loop al vir dae in WaterwerkestraatTania SmithOctober 16, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Inwoners van New Park is bekommerd oor die water wat al vir dae lank voor Waterwerke in Waterwerkestraat loop. FiND iT het ‘n navraag aan Sello Matsi, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, gerig. Previous Post Water stroom al van vanoggend in Conradstraat Next Post Geen verkragtingstoetsstelle by omliggende polisiekantore