KIMBERLEY – ’n Gebou op die gronde van die Kimberley-treinstasie tussen Gladstonelaan en Willisstraat in De Beers het afgebrand.
Die oorsaak van die brand is onbekend. Geen owerhede of brandweer was op die toneel toe FiND iT daarop afgekom het nie.
Dit is die tweede keer in die afgelope twee maande dat ’n brand daar ontstaan het.






