Vrot reuk in Carters Glen laat inwoners wonder

Deel hierdie storie / Share this story

Inwoners van Winterberglaan, Carters Glen, wonder oor ’n vrot reuk wat deur die huise van dié straat trek. Op die Douglas-pad, soos wat mens uit die dorp ry, is ’n oopgegrawe pyp wat nie weer toegegooi is nie. Daar word spekuleer dat dit dalk dié pyp is wat so vrot.

Indien jy dalk enige vermoede het of weet waar die reuk vandaan kom, stuur ’n e-pos aan [email protected]