Ongeluk in QuinnstraatTania SmithOctober 14, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story Twee motors was betrokke by ’n ongeluk in Quinnstraat. Een baan is versper. Owerhede is op die toneel. Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg. Previous Post Boer sterf in fratsongeluk Next Post Man verloor alles in huisbrand