Water stroom uit mangat in Beaconsfield

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Water stroom uit ’n mangat op die hoek van Study-en Herculesstraat, Beaconsfield. Inwoners in die gebied is bekommerd omdat die water pad-af stroom terwyl Kimberley al vir vyf dae sonder water is.  

FiND iT het navraag by Sello Matsi, woordvoerder van die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen, maar het nog geen terugvoer ontvang nie.