Foto: Pixabay Yorkie op Douglaspad opgetelJana GrobbelaarOctober 4, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ’n Yorkie-teef is vanoggend op die Douglaspad opgetel. Sy is onlangs geskeer, maar het geen bandjie om haar nek nie. Indien dit jou hond is, kontak asseblief vir Natasha Smith by 074 706 2732. Previous Post Emosionele roudiens vir oorlede leerder Next Post WATER: Munisipaliteit op skedule om taak te voltooi