Ontmoet die Monster van Ortlepp – wenner van Gat van die Week

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie week se wenner vir Gat van die Week is die Monster van Ortlepp. Jy sal hom vind op die hoek van Ortlepp en Lorimerstaart, Monumenthoogte.

Dié gat word net nie herstel nie en irriteer inwoners verskriklik.

Kan jy vir FiND iT die grootste gat van die week aanwys? Om deel te neem, stuur ’n e-pos na [email protected] met ’n foto, die grootte van die gat (cm x cm), waar hy geleë is en wat jy hom noem.