’n Man is na bewering by die Engen vulstasie in Longstraat raak gery. ’n Foto van die man is aan FiND iT gestuur. 10 Minute nadat die foto aan FiND iT gestuur is, was alles opgeklaar. Indien jy enige informasie rondom die voorval het, stuur ’n e-pos aan [email protected].



