Skole steeds oop tydens wateronderbreking

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Talle Kimberley-inwoners wonder of die skole steeds oop gaan wees tydens die wateronderbreking.

FiND iT het bevestiging by die volgende skole gekry dat hulle steeds oop sal wees en soos normaal sal voortgaan:

  • Laerskool Newton
  • Laerskool Staats
  • Laerskool Eureka
  • Hoërskool Diamantveld
  • Hoërskool Adamantia
  • Hoërskool Noord-Kaap