Elektrisiteit in New Park weer aanJana GrobbelaarSeptember 27, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – New Park en omliggende areas is van net na 07:00 vanoggend sonder elektrisiteit. Sello Matsie, woordvoerder van dié munisipaliteit, sê ’n kontrakteur het ’n kabel geskadig, maar die probleem is opgelos en die elektrisiteit is weer aan. Previous Post Polisie monitor protesaksie op Richie Next Post Lewenslange tronkstraf vir moord op lewensmaat