Brand buite Kimberley op N8Tania SmithSeptember 20, 2019Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Brand het ontstaan ongeveer 18 km buite Kimberley, op die N8 na Bloemfontein. Die brand strek oor ongeveer 8 km. Boere in die gebied is besig om die brand onder beheer te bring. Kyk hier na die foto’s. Previous Post Voormalige Valke-werker verskyn vir bedrog Next Post Nuwe lied vir die rugbywêreldbeker