Dent Doctor is alreeds bekend as “jou eenstop motorherstelwinkel”, maar hulle gee nou meer rede, omdat hulle nou rubberising ook doen. Hulle doen bedekking van bakkiekappe, visdamme, plaasdamme, skeepshouers (containers) en waterkrippe. Kontak hulle gerus vir ‘n gratis kwotasie. By 053 832 2266



