Seksuele misdrywe-saak teen ANC leier teruggetrek

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die saak van seksuele misdrywe en naamskending teen Marius Fransman (49) is teruggetrek.

Fransman is die voormalige leier van die ANC in die Wes-Kaap.

Louisa Wynand (21) het die klag teen Fransman ingebring ná die misdrywe na bewering op 4 en 5 Januarie 2016 plaasgevind het.

Adv. Sipho Lalane het bevestig die saak teen Fransman is teruggetrek.