KIMBERLEY. – Môre is internasionale dag van universiteitsport!
Die Sol Plaatje-universiteit, in samewerking met University Sport Suid-Afrika, hou môre ’n 5 km Night Race ter viering van hierdie dag.
Enigiemand is welkom om aan dié resies deel te neem.




