Geen vrees vir geskiedenis

KIMBERLEY. – ’n Gr. 11-leerder aan die Hoërskool Noord-Kaap gaan die provinsie by ’n mondelingkompetisie verteenwoordig.

Rethabile Sindi (17) het aan die departement van onderwys se jaarlikse geskiedenis mondelingkompetisie, vir leerders met die vak geskiedenis, deelgeneem.

Haar onderwerp was 25 Jaar Herdenking.

Wian Jacobs, dié skool se bemarkingsbestuurder, sê Sindi het die provinsiale rondte gewen en gaan nou die provinsie by die nasionale rondte verteenwoordig.

Hierdie rondte gaan in Pretoria gaan vanaf 20-22 September plaasvind.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: