SUID-AFRIKA. – Universiteite en skole is geraak deur al die geslagsgebaseerde geweld en sê genoeg is genoeg.
Dit is ná aanleiding van die onlangse moorde op Jesse Hess, Uyinene Mrwetyana, Lynette Volschenk, Meghan Cremer, Janika Mallo en meer.
Hier is foto’s van studente regoor Suid-Afrika:
Islamia College – Kaapstad

Hoërskool Hartswater


Border Cricket and Buffalo Park – Oos-Londen

Kaapstad


Namakwaland

Sol Plaatje-universiteit – Kimberley



