Weet jy al na watter hoërskool jy volgende jaar wil gaan? Indien nie, die Hoër Landbouskool Jacobsdal se inskrywings vir 2020 is oop.
Koshuisverblyf is egter beperk, so belangstellendes moenie uitstel en die kans om na ’n regte plaasskool te gaan, mis nie.
Kyk die skool se video hier:



