KIMBERLEY. – ’n Pyp het in Conradstraat, New Park, naby Hoërskool Noord-Kaap gebars.
Mev. Thoko van die Sol Plaatje-munisipaliteit sê daar is tans mense besig om die pyp te herstel.
Wees asseblief versigtig indien julle in daardie area is.