Die Boys High School hier se sportterrein is sedert vanoggend onder water.
Die probleem is by Sol Plaatje-munisipaliteit aangemeld.
Wilma McGhee, die skool se sekretaresse, sê die munisipaliteit is tans besig om pype by die skool te lê sodat die water weggepomp kan word.
Wees asseblief versigtig indien julle in daardie area is.



