Brand by asgate verduister son by sirkel

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – ’n Brand, wat volgens ’n inwoner jaarliks by die asgate, net buite Kimberley op die N8 na Schmidtsdrif, plaasvind, het gister weer uitgebreek. Rookwolke het die son by die sirkel verduister.

FiND iT het die volgende foto’s en video met ’n Huawei P30 geneem.

FiND iT het die Sol Plaatje-munisipaliteit en die brandweer gekontak vir kommentaar, maar het nie betyds vir publikasie terugvoering ontvang nie.