Wil jy saam met Griekwas gaan die naweek?

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die Tafel Lager Griekwa ondersteuners wat die naweek wil saamgaan, kan nou saam met die ondersteunersbus ry!

Kom kyk hoe ons Kwassies teen die Leeus speel in die semi-finaal op Ellispark.

Die opsie om met die ondersteunersbus te gaan sluit in verbly, vervoer, losiekaartjies, bier en drankies vir die pad.

Opsie 1 –

Vertrek Vrydagmiddag, Sondag terug R1770 pp wat deel.

Opsie 2 –

Vertrek Saterdagoggend 5h, Sondag terug R1350 pp wat deel.

Kontak Nadia Louw by 084 304 5988 om jou plek NOU te bespreek! Almal moet voor Dinsdagoggend 09:00 bespreek.