Middestad sonder elektrisiteit

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – ’n Groot gedeelte van die middestad is tans sonder elektrisiteit.

Dit is reeds aan die Sol Plaatje-munisipaliteit gerapporteer en hulle is besig om te kyk wat die probleem veroorsaak.

Wees asseblief versigtig indien julle in daardie omgewing is, omdat die robotte ook buite werking is.