KIMBERLEY. – Die kruising van Phakamile Mabija-straat en Cecil Sussmanstraat, asook die metro langs Hullstraat, wat gesluit was, is nou weer oop.
Dié pad was vir sowat drie weke, vanaf 5 Augustus, gesluit en is gedurende die naweek weer oopgemaak.