Vier verdagtes ontsnap uit polisieselle

Deel hierdie storie / Share this story

HARTSWATER – Daar is tans ‘n polisiesoektog om vier verdagtes wat uit die Hartswater-polisieselle ontsnap het op te spoor.

Hartswater se buurtwag het bevestig vier verdagtes het uit die Hartswater-polisieselle ontsnap. Die diamond mesh is glo gisteraand van buite af gesny. Dit is nog nie duidelik waarvoor hulle aangehou is nie. FiND iT hou jou op hoogte.