KIMBERLEY. – ‘n Gesin is na bewering vroeër vanaand by ‘n huis in Moghul Park beroof.
‘n Groep mans het die inwoners na bewering met ‘n vuurwapen beroof.
Geen verdere inligting is nou beskikbaar nie. Die polisie en die ambulansdienste is op die toneel.


