Begraafplaas in middestad ’n stortingsterrein

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Die hoek van Cemetery- en Evansstraat by die begraafplaas in Kimberley-Noord in die middestad is oortrek met die vullis.

Volgens Google Streetview is die lekkasie hier sedert 2014 ’n probleem en stroom water nogsteeds straat af.

FiND iT het die Sol Plaatje-munisipaliteit gekontak, maar het nie betyds terugvoering vir publikasie ontvang nie.