FiND iT is op die toneel in Oliverweg waar iemand na bewering in ’n vrou se motor vasgery het. Die ander voertuig het weggejaag.
Die bestuurder van die voertuig mag dalk beseer wees. Sy kon nie uit haar motor klim nie.
Die polisie en ambulansdienste is ontbied.




