’n Blou 2019 Volkswagen GTI, registrasienommer RFEA 93 NC, is vanoggend omstreeks 04:30 buite Black Diamond gesteel.
Black Diamond is geleë in Crossman Road, Kimberley. Die motor is Reef Blue.
Indien enigiemand die motor sien, kontak asseblief vir Bianca Abrahams by 076 297 3187 of 082 676 7656.



