Griekwas-rugbyspeler word pa

Deel hierdie storie / Share this story

Die Griekwas se veelsydige agterspeler, Anthony Volmink (29), se vrou, Revonne, het vandag geboorte geskenk aan ‘n babadogtertjie.

Gia-Lee se pappa moet môre weer in Durban wees, waar die Griekwas teen die Sharks speel.

“Baie geluk aan Anthony Volmink en sy vrou, Revonne, met die geboorte van hulle dogter, Gia-Lee. Almal hier by Tafel Lager Griekwas stuur ons liefde en beste wense!”