’n Wit 2003 Toyota Land Cruiser (4.2 diesel) met registrasienommer BNS 036 NC is vanoggend op Hartswater by perseel 6H5 gesteel.
’n Vriend het aan FiND iT gesê nie hy of die eienaar wil in hierdie stadium enige kommentaar lewer nie.
Indien enigiemand die Land Cruiser sien, kontak asseblief die Hartswater-polisiekantoor by 053 474 2155.



