Kimberley: Geen dokters is beskikbaar by Sassa om begunstigdes te ondersoek vir ongeskiktheidstoelae nie.
Sassa het al vir maande geen dokter om ongeskiktheidstoelae toe te staan nie. Daar is mense wat al tot ses maande wag en afhanklik is van hulle ongeskiktheidspensioen.
Indien jy afhanklik is van Sassa-ongeskiktheidspensioen en nog steeds nie goedgekeur is vir jou toelaag nie, stuur ‘n e-pos na [email protected]



